As jy wil saam gesels oor die lewe of net 'n breuk soek van die boeke, daar’s 'n plek vir jou. Kom groei saam nader aan die Here.
Gids : Karel Albrecht
'n Plek waar jy kan behoort en lewenslange vriende kan vorm rondom die Woord.
| Dinsdag 18:00 |
|---|
| UniOord Kerk |
Gids: Leam en Lourens
Text
| TBD |
|---|
| Sonop |
Gidse:Jana en Amelie
Koffie en lekker gesels vir 'n mid-week reset.
| Dinsdag 18:00 |
|---|
| House Nala |
Gidse: Lisa , Abi en Anke
Kom herlaai en groei in jou geloof saam met jou mede gelowiges elke week, sommer hier in die koshuis.
| TBD |
|---|
| Mags |
Gids: Sarine Horne
'n Plek vir saam gesels oor die Woord, week en daaglikse worstelinge saam met vriende.
| Woensdag 18:00 |
|---|
| UniOord |
Gids: Mathiam Diedericks
Text
| Donderdag 18:00 |
|---|
| UniOord |
Gidse: Hugo en Jacques
'n Plek vir die manne van House TAU om elke week saam te gesels en groei
| TBD |
|---|
| House Tau |